We have moved to a our new premises. Please visit us at 183 Koedoestreet, Wierdapark, Centurion, Gauteng
Ons het geskuif na ons nuwe perseel. Kom besoek ons gerus by Koedoestraat 183, Wierdapark, Centurion, Gauteng.

PJC Sport and Cycles is well-known in the Wierda Park and Centurion area. We have been serving the community with good advice, personal service and reliable products in the bicycle and sports market for many generations over the past 30 years.

Die PJC Sport en Fietse winkel is welbekend in die Centurion- en Wierdapark area. Vir meer as 30 jaar bedien ons verskeie generasies in die gemeenskap met goeie raad, persoonlike diens en betroubare produkte in die fiets en sportbedryf

We supply a variety of bicycles (mountain bikes, kid’s bikes, trick bikes, BMX), bicycle parts, sport gear (rugby, netball, cricket, hockey, tennis, swimming, squash, darts, table tennis) and ballet accessories.

The services we render include good after sales service, standard or professional bicycle services, bicycle repairs and the re-string of tennis and squash racquets.

We can advise you on product specifications, quality, and the correct size equipment or bicycle for adults and growing kids to assist you in making an informed decision.

We stock a variety of sizes in certain equipment (where available) to suit every boy, girl, mom, dad, grandma and granddad’s, as well as the dedicated sports men and woman, need to be geared for the sport of their choice.

Contact us via telephone or e-mail or visit our shop in 183 Koedoestreet, Wierdapark, Centurion, Gauteng.

 


 

Ons verskaf ‘n verskeidenheid van fietse (bergfietse, kinderfietse, toertjie fietse, BMX), fietsparte, verskeie sportbenodigdhede (rugby, netbal, krieket, hokkie, tennis, swem, muurbal, veerpyltjies, tafeltennis) en ballet benodigdhede.

Die dienste wat ons lewer sluit in: goeie na-verkope diens, standaard of professionele fietsdienste, herstelwerk van fietse, herstel van rystoelbande en die hersnaar van tennis- en muurbalrakette.

Ons bedien u graag met raad waar nodig rakende produkspesifikasies, kwaliteit, grootte van toerusting of fiets vir volwassenes en groeiende kinders, asook enige ander produkinligting wat u nodig het om ‘n ingeligte besluit te kan neem oor u aankope.

Ons verskaf ‘n verskeidingheid van groottes (waar beskikbaar) in verskeie sporttoerusting wat nie net die toegewyde sport man of vrou nie, maar ook elke seun, dogter, pa, ma, oupa en ouma sal help om toegerus te wees vir sy/haar sportkeuse.

Kontak ons gerus telefonies of per e-pos of besoek ons in Koedoestraat 183, Wierdapark, Centurion, Gauteng.